Kobus Botha weather website: weather discussion forum

A discussion forum on weather- English or Afrikaans. Website: http://www.weatherphotos.co.za

Tips:1.How to send a message: click on "start a new Threat/Post". 2. How to include a photo: see Help no.6 on website:

http://www.weatherphotos.co.za/website-help.html

WEATHER SATELLITE PHOTOS OF SOUTHERN AFRICA

"board style"=default style: "threaded style"= reply messages are shown as well

Forum: Kobus Botha weather website: weather discussion forum
Start a New Topic 
   Board|Threaded
Author
Comment
nat en nogmaals nat

Hier in Johannesburg reen dit nou vanaf Donderdag dwarsdeur tot vandag - party harde buie is gevolg deur sagte deurdringende reen.

Weerlig is drasties en alhoewel skouspelagtig, eintlik skrikwekkend

Die plaaslike spruit het sy walle gestoot en het ontaard in 'n plaat modderige water - hierdie is 'n gesig waarna ek lank kan staar - borrellende bruisende water wat sommer so dwarsoor die groot klippe en rietkuile stoot. Emmarentia dam het sommer oornag verdubbel

Hierdie plaat water is nie iets om liggies op te neem nie en moet met respek behandel word.

Eintlik is dit 'n mors van kosbare bronne want Johannesburg het nie regtig so baie reen nodig nie maar ek is dankbaar vir die skoon en suiwer lug wat ons nou inasem.

Jammer Henri - ek bedoel nie om te spog nie - wou eintlik net noem van die baie reen.....

groete

elvina

Get your own FREE Forum today! 
Report Content ·  · Web Calendars   Online Photo Albums   Free Web Tools   Cheap Domains 
powered by Powered by Bravenet bravenet.com