Kobus Botha weather website: weather discussion forum

A discussion forum on weather- English or Afrikaans. Website: http://www.weatherphotos.co.za

Tips:1.How to send a message: click on "start a new Threat/Post". 2. How to include a photo: see Help no.6 on website:

http://www.weatherphotos.co.za/website-help.html

WEATHER SATELLITE PHOTOS OF SOUTHERN AFRICA

"board style"=default style: "threaded style"= reply messages are shown as well

Forum: Kobus Botha weather website: weather discussion forum
Start a New Topic 
   Board|Threaded
Author
Comment
Internasionale satellietftotos: "Awesome"

Daardie internasionale fotos is "mind boggling".
Maar daardie lang lel na links onder vanuit die suidpool met sy punt tot in die Amasone wat ons tans sien - gaan hy nou so na regs sweepslag oor die RSA?
Met die moeder van alle koue fronte daarmee saam?
Die arme ou speenkalfies wat nou aankom!!
Kan 'n kundige nie erens net so een sinnetjie by spekuleer, tong in die kies, as effe "added value' nie, ASB.

Email  
Re: Internasionale satellietftotos: "Awesome"

Lyk vir my hy kom nog - maar hy's nog 'n paar duisend km's weg. Miskien tref hy ons so oor 'n week en 'n half ??????
Ma'k wiettie!!!

Email  
Re: Internasionale satellietftotos: "Awesome"

Dis daardie selfde lang stelsel wat ons nou al vir 'n week en 'n half dophou wat nou die koue front die komende naweek oor die land gaan instoot.
Hy was voor laasweek or Suid- Amerika {Chili / Argentinie } met sy boonste punt in die Amasone.
Maar lyk my hy't sy reen al daar verloor.

Email  
Re: Internasionale satellietftotos: "Awesome"

Hierdie koue front wat ons al van 4/8/2008 af sien aankom, tref die einde van die week / die naweek.
Maar so 12000km weg, tans daar oor Uruguay, is die volgende een ook op pad!! Of nie ?? Ons sal moet dophou.

Email  
Get your own FREE Forum today! 
Report Content ·  · Web Calendars   Email Forms   Free Web Hosting   Cheap Domains 
powered by Powered by Bravenet bravenet.com