Kobus Botha weather website: weather discussion forum

A discussion forum on weather- English or Afrikaans. Website: http://www.weatherphotos.co.za

Tips:1.How to send a message: click on "start a new Threat/Post". 2. How to include a photo: see Help no.6 on website:

http://www.weatherphotos.co.za/website-help.html

WEATHER SATELLITE PHOTOS OF SOUTHERN AFRICA

"board style"=default style: "threaded style"= reply messages are shown as well

Forum: Kobus Botha weather website: weather discussion forum
Start a New Topic 
   Board|Threaded
Author
Comment
ryp op die dakke

hier naby waar ek werk is daar 'n groot vlei - nou met die winter op ons en die wolk bedekking wat aangeskuif het is die hele park spierwit geryp vanoggend. dit lyk kompleet soos sneeu en dit skitter in die sonlig. die gebou se dak is ook silwer geverf deur die ryp en waar die sonnetjie dit vang, begin die ryp te smelt en dit gly stadig af grondwaarts

is daar enige ander plekke wat ook ryp ervaar het en is daar foto's daarvan

groete

elvina

Email  
Re: ryp op die dakke

Pretoria het ook laasnag goeie ryp gehad.
Groete- Kobus Botha

Email  
Get your own FREE Forum today! 
Report Content ·  · Web Calendars   Free Guestbooks   Free Web Tools   Cheap Domains 
powered by Powered by Bravenet bravenet.com